
Vaal Stereo - Vanderbijlpark
Die Vaaldam se keuse / The Vaal dam's choice
Live
Vaal Stereo
About Vaal Stereo
Broadcasting from the Vaal Dam as the main studio and various other studios throughout South Africa. A fully bilingual station that will bring you news, weather, and traffic reports.
Frequency
Online only
Language
Afrikaans
Listener reviews
Meer van die Klipwerf Boere orkes se Gospel boeremusiek kan ook net lekker wees. Asseblief speel meer van die Klipwerf Boere orkes se Gospel musiek op Vaal Stereo?
Die Juanita du Plessiss liedjie wat nou net gespeel het Only Jesus saam met Ruan Josh en Franja is 'n baie lekker Gospel liedjie.
Speel asb ook musiek van Hanli Slabbert, Danie Botha, Lisbé Visser, Jan de Wet, Wanda de Kock, Leon Ferreira, Oscar Ehrensperger, Cathy Viljoen, Prophet, Leon Goosen en Vian Vos?
Die liedjie van Retief Burger wat nou net op Vaal Stereo gespeel het is een van die mooiste Afrikaanse Gospel liedjies wat ek nog ooit gehoor het. Asb speel meer Retief Burger liedjies op Vaal Stereo?
Contact
More radios in Vanderbijlpark
In other languages
- See this page in French: Écouter Vaal Stereo en ligne
- See this page in Spanish: Escuchar Vaal Stereo en vivo
- See this page in Portuguese: Reproduzir Vaal Stereo ao vivo
- See this page in German: Vaal Stereo online hören







