Skip to main content
Streema
Radio H2A logo

Radio H2A - Lexington, MO

Almal Mag Lekker Kry

5.0· 1 reviews
Lexington, Missouri, United States
5.0· 1 reviews

About Radio H2A

Radio H2A is ‘n eerste in die VSA. Die eerste en enigste Afrikaanse aanlyn radio stasie wat regstreeks uitsaai vanuit verskeie state in Amerika. Ons luisterbasis strek oor Kanada, VSA, Panama asook Suid-Amerika met ‘n luisterbasis ook in Suid-Afrika en selfs ook Australië en Nieu-Seeland.

Frequency

Online only

Language

English

Listener reviews

5.0
1 reviews
5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
AnonymousJun 29, 2025

Asseblief kan Radio H2A meer Christelike golden oldies speel op Springbok Program? Wil baie graag meer Christelike musiek op Radio H2A hoor.

In other languages

Simple Radio app icon

Simple Radio, our free iOS and Android app.

Continue listening to your favorite stations anytime, anywhere.